Gaan sê jou sê in Afrikaans op die forum...

___________________________________________________________________________________________________

Omtrent die skrywer :

Ek is 'n "Expat" Suid-Afrikaner wat huidiglik op die "Central Coast" in New South Wales bly. Gedurende die dag is ek 'n IT Spesialis op die IBM AS/400 en in my vryetyd ontwerp ek werwe as 'n stokperdjie. Wat oorspronklik as 'n klein gedagte begin het, het vinnig ontpop nadat ek goeie terugvoer vanaf besoekers ontvang het. Vir julle almal baie dankie vir die ondersteuning. Die oorspronklike werwe "Move to Aus" en "Pap en Wors op die Net" verskyn nou beide op die werf. My lewensmotto : "Visvang is nie omtrent lewe en dood. Dis baie meer ernstig as dit"

Baie dankie vir die besoek aan my webtuiste en ek hoop dit was regtig nuttig.

Cheers

Francois

LE028.jpg (32416 bytes)    LE041.jpg (35955 bytes)    123L.jpg (44911 bytes)    245L.jpg (33810 bytes)    28L.jpg (36569 bytes)    328.jpg (6257 bytes)    3L.jpg (37296 bytes)

        Pittwater.jpg (72106 bytes)    pittwater2.jpg (108617 bytes)