SaSnakes Oubaas Kuier


Aangesluit: 01 Feb 2006 Posstukke: 131 Ligging: England, London, Sunbury-on-Thames
|
Gepos: Woen Mei 20, 2009 9:16 pm Pos onderwerp: Wat dink julle van Jacob Zuma? SA se nuwe President? |
|
|
Hello mense en Afrikaner!
Ek is terug in Engelland na 2 jaar in Suid Afrika... Mis die plek maar jong ek kan net nie daar bly nie.
Ek hoor JZ is nou pesident in Suid Afrika nadat hy al die Zulus die węreld belowe het, en hulle het hom geglo. Hulle is die meerderheid so natuurlik het hy gewen, maar wat het hy al gedoen vir die land? _________________ Louis van Niekerk
Ek Praat Engels en Afrikaans  |
|