http://www.4afrikaans.com Gaan sê jou sê in Afrikaans op die forum...

___________________________________________________________________________________________________

Die 4afrikaans.com EPos diens is vervang met 'n splinternuwe diens op Donderdag 24 April 2002 nadat die vorige diensverskaffer BIGMAILBOX die vorige diens sonder enige waarskuwing gestop het. Ek hoop die nuwe diens is vinniger, beter en meer professioneel en vra om verskoning vir enige ongerief veroorsaak. Indien jy 'n 4afrikaans.com epos adres by die vorige diens gehad het skep die nuwe rekening met dieselfde gebruikersnaam deur op die "Nuwe Gebruikers - Kry 'n Naam" skakel te klik op die onderstaande vorm. Enige nuwe gebruiker voel asseblief vry om 'n nuwe epos adres by die 4afrikaans.com werf te kry.

Groete

Francois Bierman

webmaster by 4afrikaans.com

 

EPos Naam
Wagwoord

Nuwe Gebruikers Kry 'n Naam!